Die Boerboel: ‘n wagter by die plaashek

Die Boerboel: ‘n wagter by die plaashek

Daar is bande wat in swaarkry gevorm word en wat geen stamboek ooit volledig kan vasvang nie. So ’n band bestaan tussen die Boerevolk en die groot plaashond wat op die plaashuis se stoep geslaap het – ’n stil, praktiese band wat gevorm is in dieselfde vuur van...
Roeping en Gehoorsaamheid: om verborge te wees

Roeping en Gehoorsaamheid: om verborge te wees

Die eerste twee sleutels het die hand geleer om oop te wees (om te kan ontvang) en daarna om te werk. Hierdie derde sleutel gaan oor wat die hand nie met die voltooide werk moet doen nie: dit moet dit nie in ’n monument vir die self verander nie. Verborge wees beteken...
Roeping en Gehoorsaamheid: Beskikbaarheid as sleutel

Roeping en Gehoorsaamheid: Beskikbaarheid as sleutel

Die eerste sleutel was dankbaarheid: om die geleentheid as ’n geskenk te ontvang, sodat die “ek” nie kan maak asof hy die geleentheid self voortgebring het nie. Hierdie tweede artikel aanvaar dit as vertrekpunt. ’n Mens kan reeds weet dat die werk aan jou gegee is, en...
Roeping en gehoorsaamheid: Dankbaarheid as sleutel

Roeping en gehoorsaamheid: Dankbaarheid as sleutel

Die eerste van drie artikels oor roeping en gehoorsaamheid Die Christen se roeping is nie ’n kollig wat op jou gerig word nie. Dit is ’n opdrag. God spreek ’n mens aan en plaas hom op ’n bepaalde plek – in ’n huishouding, ’n beroep, ’n volk, ’n kerk, ’n moeilike...
Bou Orania saam met ons!

Bou Orania saam met ons!

Toespraak: sooispitseremonie by die teer van die Oewerpad Goeiemiddag Oraniërs, dames en here, Vandag staan ons hier op die oewer van die Oranjerivier om iets te doen wat op die oog af eenvoudig lyk: ons spit die eerste sooi vir ’n nuwe teerpad. Maar hierdie eerste...